Nuus

Bipa verduidelik deregistrasie van besighede


Listen Later

Na talle oproepe vir nakoming en inligtingsessies het Bipa vandag begin met die eerste deregistrasie van 1 000 besighede landwyd, omdat voordelige eienaarskap nie verklaar is nie. Daar sal maandeliks 1 000 van die 137 000 gederegistreer word. Waarnemende uitvoerende hoof van Bipa, Aina Kaundu.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings