Nuus

BKS het krisisvlak bereik - VF+


Listen Later

Die Vryheidsfront Plus sê die skerp styging in bek-en-klouseer-gevalle in Gauteng en omliggende provinsies het ʼn krisisvlak bereik en beslissende optrede is nodig. Die land beleef een van die ergste uitbrekings in dekades. Dit het in April 2025 in KwaZulu-Natal begin en het sedertdien landwyd versprei. Jaco Mulder van die VF Plus sê die regering het nie die siekte doeltreffend bekamp nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings