Nuus

BKS in Tuinroete bevestig


Listen Later

Die Wes-Kaapse regering wag steeds op die uitslag van toetse wat vir bek-en-klouseer gedoen is. Die monsters is onlangs op ʼn plaas in die Tuinroete-distrik geneem. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê beeste met moontlike simptome is aan die westekant van George opgemerk waarna monsters geneem en na ʼn laboratorium gestuur is om getoets te word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings