Kosmos 94.1

BKS: Ons is soos 'n eiland in SAOG


Listen Later

Die nuut bekend gestelde Bek-en-klouseer Ondersteuningsfonds het beloftes van 11 miljoen Namibiese dollar gekry. Die fonds beoog om meer as 50 miljoen dollar in te samel om inisiatiewe te ondersteun wat ten doel het om Namibië se bek-en-klouseer-vrye status te handhaaf. Landbouminister Inge Zaamwani het die fonds bekendgestel en weer op die belangrikheid van die veesektor gewys.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1