Nuus

BKS: RPO sê situasie begin stabiliseer


Listen Later

Nuwe bek-en-klouseer uitbrekings word steeds in Suid-Afrika aangemeld maar dit blyk asof die situasie begin stabiliseer. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Frikkie Maré, die voorsitter van die Rooivleis Produsente-organisasie in die buurland, wat die jongste inligting deel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings