Nuus

Blitsbokke se afrigter wil verbeterings sien


Listen Later

Rugby: Die afrigter van die Sewes-Springbokke, Philip Snyman, sê die gebrek aan besluitneming en kliniese afronding was die grootste teleurstellings vir hulle in die naweek se wêreldreekstoernooi in Singapoer. Die Blitsbokke het in die halfeindronde teen Frankryk vasgeval en toe vierde geëindig toe hulle teen Nieu-Seeland verloor het in die uitspeelstryd om derde plek. Snyman sê hulle gaan probeer om foute reg te stel in Perth, Australië:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings