Kosmos 94.1

Blitsokke buig die knie vir Australië


Listen Later

Australië is as kampioene in Valladolid, Spanje, gekroon nadat hulle Suid-Afrika met 26-19 in die mansbeker-eindstryd geklop het. Australië het vier drieë gedruk teenoor die Blitsbokke se drie. Ten spyte van die uitslag, is die Springbok-sewes steeds bo-aan die punteleer na twee van drie Sewes-wêreldkampioenskaptoernooie, nadat hulle verlede maand in Hongkong gewen het. Die eindtoernooi word hierdie naweek in Bordeaux, Frankryk, gespeel. Blitsbok-afrigter Philip Snyman sê hulle was nie klinies genoeg nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1