3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Bloedneus vir toerismefonds; stakings in staatsdiens dreig


Listen Later

Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na die toerismefonds se “bloedneus in die hof”, hy gee aandag aan makliker reëls vir “eie” kragopwekking wat voorgestel is en gooi laastens ʼn blik op die verloop van die huidige staatsdiensloononderhandelinge.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media