Nuus

Blok selfoonseine uit Pollsmoor, vra burgemeester


Listen Later

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, vra vir die gebruik van tegnologie om selfoonseine by Pollsmoor-gevangenis te blok. Die burgmeester het hierdie week aan die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, geskryf en kommer uitgespreek dat kriminele aktiwiteite van binne Pollsmoor gekoördineer word. Hill-Lewis sê hy is tydens 'n onlangse padinspeksieprojek in Bishop Lavis deur 'n kontrakteur ingelig, dat hy die terrein verlaat het as gevolg van 'n afpersingsdreigement deur 'n onderwêreld-figuur vanuit Pollsmoor:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings