EnDeo Familiekerk Podcast

Blom waar jy geplant is


Listen Later

🎙️ EPISODE - Blom waar jy geplant is

Kom sluit aan by ons nuwe preekreeks:Blom waar jy geplant is🌱God het jou op ’n spesifieke plek en tyd geplaas met ’n doel. Soms voel ons vasgevang in moeilike omstandighede, maar God se Woord herinner ons: "In hulle hart beplan die mens sy pad, maar die Here bepaal sy tree.”(Spreuke 16:9)Kom ontdek hoe jy kan blom, ongeag jou omstandighede, en hoe God jou lewe kan gebruik om lig en hoop vir ander te bring.

Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.


Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.


📍 Kom woon ‘n diens by!

Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni


Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30


🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠


📲 Bly verbind met ons:

  • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

  • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

  • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

  • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

  • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠


🤝 Ondersteun ons bediening:

Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

Skenk via EFT:

  • Algemene Bediening

    Bank: FNB

    Rekening: 62532115723

    Takkode: 250-655


  • Uitreik (R.O.P.E)

    Bank: FNB

    Rekening: 63027513729

    Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

    🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.


  • Wêreld Evangelisasie

    Bank: FNB

    Rekening: 62644181589

    Takkode: 250-655


🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!



...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

EnDeo Familiekerk PodcastBy EnDeo Familiekerk Podcast