EnDeo Familiekerk Podcast

EnDeo Familiekerk Podcast

By EnDeo Familiekerk PodcastBusinessNon-Profit
Download on the App Store

EnDeo Familiekerk Podcast episodes

  • WITVLAG – Wanneer Ek Wil Opgee | Moenie Opgee Nie, God Gee Jou Nuwe Krag

    🎙️ EPISODE - WITVLAG – Wanneer Ek Wil Opgee | Moenie Opgee Nie, God Gee Jou Nuwe Krag

    Voel jy soms moeg, moedeloos, of wil jy net opgee? In hierdie inspirerende boodskap, “Witvlag – Wanneer ek wil opgee,” leer ons dat om jou wit vlag te waai nie beteken jy gee op nie — dit beteken jy gee oor aan God.Hy roep jou om op te hou kla, op te hou vergelyk, op te hou bang wees — en Hom te vertrou met jou lewe.Wanneer jy jou wit vlag waai, gee jy oor… maar jy wen! Skrifverwysings:Psalm 31:9–10 | Lukas 14:16–18 | Filippense 4:11–13 | Spreuke 3:5–10👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook geseën kan word.

    Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.

    Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.

    📍 Kom woon ‘n diens by!

    Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

    Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

    🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    📲 Bly verbind met ons:

    • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

    • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

    • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

    • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    🤝 Ondersteun ons bediening:

    Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

    Skenk via EFT:

    • Algemene Bediening

      Bank: FNB

      Rekening: 62532115723

      Takkode: 250-655

    • Uitreik (R.O.P.E)

      Bank: FNB

      Rekening: 63027513729

      Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

      🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.

    • Wêreld Evangelisasie

      Bank: FNB

      Rekening: 62644181589

      Takkode: 250-655

    🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!

    29 min
  • Die Bruid...Is jy gereed vir die Bruidegom? | Die Kerk as Sy Bruid | Openbaring 19 Boodskap

    🎙️ EPISODE - Die Bruid...Is jy gereed vir die Bruidegom? | Die Kerk as Sy Bruid | Openbaring 19 Boodskap

    DIE BRUID – IS JY GEREED?Openbaring 21:9 – “Kom, ek wil vir jou die bruid wys, die vrou met wie die Lam gaan trou.”Die vraag is nie of Jesus kom nie… maar is jy gereed wanneer Hy kom?In hierdie kragtige boodskap ontdek ons wat dit beteken om as die Bruid van Christus te leef — gesuiwer, verwagtingsvol, verlief en ’n vegter wat wag op die Bruidegom. Laat die Heilige Gees jou hart weer aan die brand steek met liefde, olie en gereedheid vir Sy koms.Die Kerk is nie aan die slaap nie — sy word voorberei vir haar Koning!In hierdie boodskap leer jy:- Wat beteken dit om die Bruid van Christus te wees.- Hoe om verwagtingsvol en vol olie te leef (Matteus 25).- Hoe om gesuiwer te word deur die Woord.- Waarom die Bruid ook ’n vegter is — getrou, sterk en gereed om saam met Hom te heers.Sleutel Skrifte:Openbaring 19:7 | Matteus 25:1–13 | Efésiërs 5:25–27 | Psalm 45👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook geseën kan word.

    Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.

    Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.

    📍 Kom woon ‘n diens by!

    Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

    Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

    🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    📲 Bly verbind met ons:

    • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

    • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

    • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

    • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    🤝 Ondersteun ons bediening:

    Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

    Skenk via EFT:

    • Algemene Bediening

      Bank: FNB

      Rekening: 62532115723

      Takkode: 250-655

    • Uitreik (R.O.P.E)

      Bank: FNB

      Rekening: 63027513729

      Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

      🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.

    • Wêreld Evangelisasie

      Bank: FNB

      Rekening: 62644181589

      Takkode: 250-655

    🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!

    22 min
  • Jou mense

    🎙️ EPISODE - Jou mense

    Gasspreker Pastoor Ruan Brits👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook geseën kan word.

    🤍 Ons bid dat hierdie diens jou bemoedig en inspireer om in geloof te groei, waar jy ook al geplant is.

    44 min
  • Afrikaanse Preek oor Simson | God herstel jou fokus en jou krag

    🎙️ EPISODE - Afrikaanse Preek oor Simson | God herstel jou fokus en jou krag

    Simson – Die Sterk Man Wat Swak Was, Die Swak Man Wat Sterk WasSimson se storie leer ons dat selfs wanneer ons struikel, God ons nog steeds kan herstel en gebruik vir Sy doel. In hierdie boodskap kyk ons na:- Die belofte en probleem in Simson se lewe-Hoe selfsug en swakheid hom laat val het- Hoe God hoop en ’n nuwe begin bring- Hoe jy in jou eie lewe weer jou fokus op God kan plaasGod herstel jou fokus en jou kragSleutelverse: Rigters 13:3, Rigters 16:22, 1 Korintiërs 10:12, Klaagliedere 3:21-26As jy al ooit gevoel het jy’s nie sterk genoeg nie, hierdie boodskap is vir jou.

    🤍 Ons bid dat hierdie diens jou bemoedig en inspireer om in geloof te groei, waar jy ook al geplant is.

    Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.

    Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.

    📍 Kom woon ‘n diens by!

    Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

    Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

    🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    📲 Bly verbind met ons:

    • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

    • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

    • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

    • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    🤝 Ondersteun ons bediening:

    Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

    Skenk via EFT:

    • Algemene Bediening

      Bank: FNB

      Rekening: 62532115723

      Takkode: 250-655

    • Uitreik (R.O.P.E)

      Bank: FNB

      Rekening: 63027513729

      Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

      🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.

    • Wêreld Evangelisasie

      Bank: FNB

      Rekening: 62644181589

      Takkode: 250-655

    🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!

    36 min
  • Bou die Boot Preek | Leer wat dit beteken om getrou te wees aan God se opdrag

    🎙️ EPISODE -Bou die Boot

    Welkom by ons aanlyn uitsending!Bou die Boot Preek | Leer wat dit beteken om getrou te wees aan God se opdragKom hoor die verhaal van Noag ons leer wat dit beteken om getrou te wees met die opdrag wat God in ons hande plaas.God se maatstaf van sukses is nie rykdom, roem of gemak nie… dit is getrouheid.👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook geseën kan word.

    🤍 Ons bid dat hierdie diens jou bemoedig en inspireer om in geloof te groei, waar jy ook al geplant is.

    Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.

    Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.

    📍 Kom woon ‘n diens by!

    Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

    Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

    🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    📲 Bly verbind met ons:

    • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

    • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

    • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

    • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    🤝 Ondersteun ons bediening:

    Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

    Skenk via EFT:

    • Algemene Bediening

      Bank: FNB

      Rekening: 62532115723

      Takkode: 250-655

    • Uitreik (R.O.P.E)

      Bank: FNB

      Rekening: 63027513729

      Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

      🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.

    • Wêreld Evangelisasie

      Bank: FNB

      Rekening: 62644181589

      Takkode: 250-655

    🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!

    25 min
  • Dra Vrug waar jy geplant is - om God te verheerlik

    🎙️ EPISODE - Dra Vrug waar jy geplant is - om God te verheerlik

    Welkom by ons aanlyn uitsending!Kom sluit aan by ons nuwe reeks:“Dra vrug waar jy geplant is” 📖 Johannes 15:5 – “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte; want sonder My kan julle niks doen nie.”In hierdie boodskap ontdek ons:🌿 Hoe om die vrug van die Gees in jou daaglikse lewe te leef🌿 Hoe om naby aan Jesus te bly en deur Hom krag te ontvang🌿 Hoekom dit belangrik is dat ons lewens vrug dra wat God verheerlik

    🤍 Ons bid dat hierdie diens jou bemoedig en inspireer om in geloof te groei, waar jy ook al geplant is.

    Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.

    Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.

    📍 Kom woon ‘n diens by!

    Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

    Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

    🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    📲 Bly verbind met ons:

    • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

    • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

    • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

    • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    🤝 Ondersteun ons bediening:

    Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

    Skenk via EFT:

    • Algemene Bediening

      Bank: FNB

      Rekening: 62532115723

      Takkode: 250-655

    • Uitreik (R.O.P.E)

      Bank: FNB

      Rekening: 63027513729

      Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

      🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.

    • Wêreld Evangelisasie

      Bank: FNB

      Rekening: 62644181589

      Takkode: 250-655

    🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!

    26 min
  • Groei waar jy geplant is - ontdek hoe God ons roep om te groei, floreer en vrug te dra

    🎙️ EPISODE - Groei waar jy geplant is

    Welkom by ons aanlyn uitsending!Kom sluit aan by ons nuwe preekreeks:Groei waar jy geplant is🌱

    In hierdie boodskap kyk ons na Jeremia 29:4-7 en ontdek hoe God ons roep om te groei, floreer en vrug te dra, maak nie saak in watter seisoen van die lewe ons is nie.📖 Leer saam hoe om:

    ✔️ Getrou te wees in die klein dinge

    ✔️ Hoop en vrede te vind waar jy is

    ✔️ Jou krag te put uit die Ware Wingerdstok (Johannes 15:5)

    ✔️ Net soos Josef, in elke omstandigheid te vertrou dat God besig is om Sy plan te vervul

    🤍 Ons bid dat hierdie diens jou bemoedig en inspireer om in geloof te groei, waar jy ook al geplant is.

    Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging.

    Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag.Vraag vir jou:Wat is een ding waarvoor jy God se goedheid vandag kan raaksien? Skryf dit in die comments hieronder.

    📍 Kom woon ‘n diens by!

    Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni

    Skakel in by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Radiokansel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20:30

    🌐 Meer inligting: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠www.endeo.co.za⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    📲 Bly verbind met ons:

    • 🔗 Volg ons op ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Facebook⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    • 🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform

    • 💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)

    • 📱 Volg ons⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ WhatsApp-kanaal⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ vir inspirasie en nuus

    • ✉️ Kontak ons: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠[email protected]⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

    🤝 Ondersteun ons bediening:

    Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.

    Skenk via EFT:

    • Algemene Bediening

      Bank: FNB

      Rekening: 62532115723

      Takkode: 250-655

    • Uitreik (R.O.P.E)

      Bank: FNB

      Rekening: 63027513729

      Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ

      🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.

    • Wêreld Evangelisasie

      Bank: FNB

      Rekening: 62644181589

      Takkode: 250-655

    🎧 Luister nou die Episode en laat die waarheid van Jesus jou hart aanraak. Deel hierdie boodskap met vriende en familie – dit mag net hul lewens verander!

    35 min

About EnDeo Familiekerk Podcast

From the publisher's feed

Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart!