Hoe groot is God in jou lewe?
Is God eerste, of is Hy net deel van jou lewe?
Sean deel sy getuienes waar hy God eerste plaas en hoe God in Sy onbeskryflike grootheid ons hulpgeroep hoor
Kom ontdek hoe saam in die aanlyn boodskap!
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni
www.endeo.co.za
Connect met ons hier
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings
Volg ons Facebook
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n
WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
R.O.P.E (Uitreik bediening)
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668