VERHOUDINGS is soms gekompliseerd.
Almal het iemand nodig en iemand het jou nodig!
Vriende bring jou nader aan Jesus ten alle koste...
Jy sal altyd word soos die mense waarmee jy jouself omring!
Alles gebeur vanuit verhoudings.
Dit is hoe God ons gemaak het.
Kom ontdek saam rondom die belangrikheid van verhoudings.
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2 Laan en 6de Straat, Northmead Benoni
Connect met ons hier
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings
Volg ons Facebook
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n
WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
R.O.P.E (Uitreik bediening)
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te
maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668