Ware vreugde lê in die klein dingetjies wat ons doen vir ander. Dit lê in die aflê van jouself en die leef vir God en ander mense - Dit is die hooftema van vandag se preek.