SA Gemeente Londen Preke - audio

Blywees vir Dummies (3)


Listen Later

Die mate van vreugde in jou lewe word bepaal deur jou toegeweidheid aan Christus. Vreugde is die normale wat gebeur as mens oorgegee is aan Sy Gees en jy gesterf het in jou 'eie ek' met al sy sondige begeertes. Annatjie (musikant) getuig na Dawie se preek oor hoe die Here haar uit haar ellende kom optel het en Sy vreugde kom herstel het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn