SA Gemeente Londen Preke - audio

Blywees vir Dummies (4)


Listen Later

Dawie verduidelik aan die hand van Paulus wat in die tronk sit dat daar geen plek is in 'n christen se lewe om te 'moan' nie. Vrees/bewing het 'n noue verwantskap met vreugde as jy dit op die Bybelse manier benader.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn