Bybelstories in Afrikaans

Boeke van die profete 2: Priester Esra gaan na Jerusalem


Listen Later

In hierdie storie uit Esra 7 - 10 leer ons van die tweede groep mense wat terug is na Jerusalem saam met die priester Esra.  Hy was 'n geleerde man wat die mense moes leer van die Wet van God.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Bybelstories in AfrikaansBy Carin Conradie