
Sign up to save your podcasts
Or


Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus!
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Tobias verjaar 21 Oktober en wil vir die maats PSALM 23 vir die dag bring.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Vandag gee ons 'n inleiding om te verstaan hoe en hoekom die briewe aan die gemeentes van die nuwe kerk van Jesus Christus geskryf is.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het. God het met hom in nagtelike visoene gepraat. Vandag vertel ons van die eerste vier visioene.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Die kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 Jode terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die herbou van die tempel nie.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Die profeet Sefanja het baie vertel van die dag van die Here, wanneer Hy die mense sal oordeel. Daar is tog ook baie van God se liefde in die boek - en dat Hy mense wil red.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
From the publisher's feed
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se…