
Sign up to save your podcasts
Or


In Romeine 12 word gevra dat ons onsself lewendig gee as offers vir God. Hy wil ons gedagtes nuutmaak - Hy kan. Paulus dikteer verder en Tertius skryf die kosbaarhede wat die Heilige Gees vir hom gegee het.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat gesterf het en opgestaan het uit die dood.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Die een hoofstuk in Romeine is so besonders, dat ons dit net MOES doen sonder enige ander hoofstuk; veral die feit dat niks God se kinders kan skei van sy liefde nie!
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus!
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Tobias verjaar 21 Oktober en wil vir die maats PSALM 23 vir die dag bring.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Vandag gee ons 'n inleiding om te verstaan hoe en hoekom die briewe aan die gemeentes van die nuwe kerk van Jesus Christus geskryf is.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show