Nuus

Boeliegedrag onder die loep met skooljaar wat begin


Listen Later

Terwyl leerders terugkeer klas toe, stuur skoolhoofde 'n sterk boodskap dat boeliegedrag nie geduld sal word nie. Hulle doen 'n beroep op leerders om mekaar met respek te behandel en nie klasmaats te verneder of te boelie oor kwessies soos ou skooluniforms of verslete skoene nie, en herinner gemeenskappe daaraan dat nie alle gesinne nuwe skoolklere kan bekostig nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die kliniese sielkundige Shaun Whittaker gepraat, wat waarsku dat boeliegedrag 'n ernstige impak op slagoffers se waardigheid het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings