Sign up to save your podcasts
Or

Redes, tekens en Oplossings
Boelies en bullebakke neem verskeie vorme aan. Dalk word jou laerskoolkind gespot oor haar voorkoms. Jou seun word miskien geslaan elke pouse - en hy wil nie met jou daaroor praat nie, want hy kry skaam. Jou tiener sien moontlik daagliks aaklige kommentaar op hulle sosiale media-plasings. Of jy word ingeroep deur die skool en hoor die skoknuus: "Jou kind is die boelie". 
 
In hierdie episode gee dr. Louisa Stoker, 'n familieberader, raad oor hoe om die boeliekwessie sáám met jou kind aan te pak en hulle eindelik boelie-bestand te maak
* KONTAK DR. STOKER: confident2thrive.com / +27 81 271 3108
Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
By Africa Podcast NetworkRedes, tekens en Oplossings