Aktrise Donnalee Roberts is ook as skrywer en vervaardiger betrokke by die treffer-familiereeks Een Keer Om die Son, waarvan die tweede reeks tans op kykNET te sien is.
Maar terwyl sy op die skerm ’n geskeide vrou vertolk wat nié kinders wil hê nie, lyk die realiteit by haar eie huis heel anders: Sy's getroud met Ivan Botha (ook in die vermaakbedryf), ma van twee besige voorskoolse seuntjies, én bonusma van ’n tienerdogter.
Haar huis is vol, dit is besig – en dit is alles waarvan sy nog ooit gedroom het.
Donnalee en Daniëlla gesels oor die balanseertoertjies wat werkende ma’s daagliks aanpak, die dinamika van verskillende geslagte onder een dak, en sy deel ook wat sy by haar eie ma geleer het.
Actress Donnalee Roberts is also involved as a writer and producer on the hit family series Een Keer Om die Son, with the second season currently airing on kykNET.
But while she portrays a divorced woman who does not want children on screen , the reality at home looks very different: She is married to Ivan (also in the entertainment industry), mom to two busy preschool boys, and bonus mom to a teenage daughter.
Her home is full, it’s busy – and it’s everything she has ever dreamed of.
Donnalee and Daniëlla chat about the balancing acts working moms perform every day, the dynamics of different generations living under one roof, and she also shares what she learned from her own mother.
- Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light
License code: I430IW70W4DQLJ9Z Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
for information about our collection and use of personal data for
advertising.