Media24

‘Boer is my passie en plesier’ – Wikus Bekker


Listen Later

Vir Wikus Bekker, Dohne-Merino-boer van Edenburg en 2023 se Voermol Skaapboer van die Jaar, is boerdery nie ’n werk nie, maar ’n plesier.

Johan Beukes gesels in die nuutste episode van die Bly Boer-podsendingreeks met Wikus oor sy passie vir teling, toewyding en meelewing, en wat hom inspireer om aan te hou boer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Media24By Media24