Kosmos 94.1 Landbou

Boer so met bye...


Listen Later

Regoor die wêreld is by bevolkings in gedrang. Kenners is dit eens dat die gebruik van insekdoders sowel as onkruiddoders ‘n baie groot impak op hierdie kritiese spesies het. Sonder bye is daar geen bestuiwing nie en sonder bestuiwing, kan talle akkerbou spesies nie bevrug word nie. Kenners meen die huidige stand van bye regoor die wêreld is gelykstaande aan ‘n massa-uitwissing. Christo Brisley, Agra se Senior Tegniese Adviseur by sy opleidingsafdeling Agra ProVision gesels vanoggend oor byeboerdery met Kosmos 94.1 Landbounuus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1