Volhoubare boerdery is die uiteindelike doelwit vir enige boer maar wat beteken dit werklik en hoe kan boere aanpassings maak om hulle bedryf meer volhoubaar te maak. Theo de Jager, die President van die Wêreld Boere Organisasie gesels meer in diepte hieroor met Kosmos 94.1 Landbounuus.