Kosmos 94.1 Landbou

Boerbokke word in die noorde geskou.


Listen Later

Die Noordelike Boerbok Klub bied van vandag af ‘n skou aan. Tydens die skou sal daar interessante praatjies wees en na die tyd ‘n boerbok veiling. Die organiseerders van die geleentheid is Andre Horn en Ryno Mans. Hulle sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1