Copps 94.1

Boere Loop Deur Onder Grondkoop Bedrogspul


Listen Later

Die afgelope paar maande is daar persone besig met een baie groot bedrogspul onder die boere. Tot dusver het 'n hele paar boere al deurgeloop onder 'n sekere 'Samuel Nujoma' wat se hy is van die Ministerie van Grondhervorming. JP Nel het met Erika von Gierszewski, die persoonlike assistent van die President van die Namibiese Landbou Unie gesels oor die probleem.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1