Kosmos 94.1 Landbou

Boere loop onder kritiek deur.


Listen Later

Daar is kritiek uit verskeie oorde dat boere vreeslik kla en sê hulle kry swaar en sukkel. Kritici sê boere meen hulle is die belangrikste komponent van die land se ekonomie maar hulle diversifiseer nie en kry baie ondersteuning. Ons gesels met Piet Gouws die President van die Namibiese Landbou Unie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1