Kosmos 94.1 Landbou

Boere moet werkgewers bydrae indien


Listen Later

Boere word daaraan herinner dat die werkgewers bydrae aan die Maatskaplike Sekerheidsfonds vir die komende finansiële jaar voor einde Maart ingedien moet word. Boere kan die vorms ook aanlyn kry. Die indiening hiervan is belangrik indien ‘n werker aandiens ‘n besering opdoen. Die Woordvoerder van die Maatskaplike Sekerheidsfonds Unomengi Kauapirura ...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1