BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Agri SA Kongres 2019: Hano Jacobs
    Die hoof bedryfsamptenaar van Payteq, wat spesialiseer in die voorsiening van betalings- en rekeningoplossings, voer die gesprek verder oor tegnologie op die plaas. Payteq se fokus is op effektiewe betalingsisteme vir landbou. Volgens Jacobs is betalingstelsels die ruggraat vir enige ekonomie. Omdat die banksektor die afgelope ruk deur ‘n ongelooflike evolusie beweeg het, met die klem wat na digitale bankwese verskuif, het dit ‘n direkte invloed op die verbruiker as die eindbestemming van produksie.
    23 min
  • Agri SA Kongres 2019: Gary McKay
    McKay is die Kommersiële bedryfshoof van Fidelity ADT Commercial en gesels oor tegnologie op die plaas - met spesifieke fokus op veiligheidstegnologie vir toekomsboerdery. ADT het ongeveer ‘n jaar gelede begin samesprekings voer met Agri SA om meer effektiewe veiligheidssisteme in plek te stel binne die landbou-industrie, ten einde die hoë vlak van misdaad beter te probeer bekamp. Ten einde daardie gemeenskaplike doel te bereik moet die hele boerdery-gemeenskap egter inkoop in die projek. Weereens is inklusiwiteit die wagwoord.
    27 min

    26 min

  • Agri SA Kongres 2019: Rajan Gajaria
    As uitvoerende vise-president van Besigheidsplatforms van Corteva Agriscience, glo Gajara in hoop, want dis slegs deur hoop wat die wêreld vooruitgang kan maak. Die uitstaande eienskap van boere regoor die wêreld, wat Corteva se navorsing aan die lig gebring het, is optimisme. Gajara praat padlangs oor die vierde industriële rewolusie en die drie bene waarop dit rus: verbruikersvertroue; die samestroming van tegnologie; en samewerking. Ons moet eenvoudig van mekaar leer en met mekaar saamwerk, want almal is, per slot van sake, in dieselfde bootjie.
    20 min

  • Agri SA Kongres 2019: Thoko Didiza
    Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het begrip vir die diepgaande probleme wat die landbousektor tans in die gesig staar; probleme as gevolg van die erge droogte, wat heelwat boere in sak en as laat sit, en dit lei uit die aard van die saak tot geweldige negatiewe groei in die sektor. Plaasveiligheid is verder ‘n enorme uitdaging, met moorde en veediefstal wat aan die orde van die dag is, maar Didiza maan die boeregemeenskap om nie moed te verloor nie.
    47 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,943 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners