BoerPot

BoerPot

By MaxMediaBusinessEducation
Download on the App Store

BoerPot episodes

  • Dewald Olivier
    As kind wat in die subtropiese landboustreek van Tzaneen grootgeword het, het Dewald Olivier vanuit die staanspoor ‘n passie vir landbou gehad.
    Dit het uiteindelik daartoe gelei dat hy in 2018 aangestel is as hoof uitvoerende beampte van die SA Voerkraalvereniging, in welke hoedanigheid hy toesig hou oor die vereniging se werksaamhede ten einde nakoming en doeltreffendheid op alle vlakke te verseker.
    Dewald het ‘n MBA verwerf aan die NWU Besigheidskool, en, as iemand met jarelange ervaring in die landbou-industrie, en spesifiek die vleisbedryf, spog Dewald met ‘n bewese baanrekord in die omskakeling van besigheidsdoelwitte in strategieë en taktieke.
    1 hr 22 min
  • Episode 24: Koos Janse van Rensburg van VKB
    Koos Janse van Rensburg is ‘n gebore en getoë Vrystater, maar het, nadat hy sy BCom-graad aan UOVS verwerf het en 15 jaar as ‘n ouditeur in Betlehem gewerk het, etlike jare in die Wes-Kaap deurgebring, uiteindelik as bedryfsdirekteur van Kaap Agri.

    Hy het 15 jaar gelede egter teruggekeer Vrystaat toe, toe hy as

    Besturende Direkteur van VKB in Reitz aangestel is.

    Koos praat padlangs oor die 150-jarige geskiedenis van koöperatiewe landboubesighede, soos VKB, in Suid-Afrika, en hy wil graag sien dat VKB as maatskappy homself as die onbetwiste leier in plaaslike landboubesigheid vestig.
    1 hr
  • Koos Janse van Rensburg van VKB

    59 min

About BoerPot

From the publisher's feed

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

More shows like BoerPot

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

8 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,941 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners

Democracy Unplugged by Podcast Party

Democracy Unplugged

0 Listeners