Nuus

BoN ondersoek kreatiewe bedryf


Listen Later

Die sentrale bank van Namibië is besig met 'n jaarlikse simposium vir die kreatiewe bedryf. Die simposium ondersoek hoe kreatiewe nywerhede volhoubare sakemodelle kan bou, toegang tot finansiering kan verkry en intellektuele eiendom kan beskerm. Die bespreking sal die befondsing, intellektuele eiendom en finansiële innoverings faktore ondersoek. By die opening het lynminister dr. Sanet Steenkamp die belangrikheid van die kreatiewe bedryf, onderstreep.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings