Die volgende sentrale bank se volgende repokoers aankondiging word op 18 Februarie verwag, terwyl die buurland op 29 Januarie sy aankondiging sal maak. Op die oomblik is Suid-Afrika, op 6,75 persent, 25 basispunte bo Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het met Almandro Jansen gepraat, ekonoom by Simonis Storm, wat sy voorspelling gee.