Nuus

BoN sê nee vir IMF oor eiendomsdeposito's


Listen Later

Die Bank van Namibië sê hy gaan nie op hierdie stadium wegdoen met die regulasie dat eerste-keer huiseienaars nie 'n deposito betaal wanneer hulle huislenings aangaan nie. Dit kom na die Internasionale Monetêre Fonds aanbeveel het dat die sentrale bank die praktyk staak, want dit sal banke teen toekomstige nie-presterende lenings beskerm. Kosmos 94.1 Nuus het met die Bank van Namibië se woordvoerder, Kazembire Zemburuka gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings