Nuus

BoN stuur verskeie inisiatiewe van stapel


Listen Later

Die Bank van Namibië het onlangs sy 35ste bestaansjaar gevier met die loods van nuwe banknote en munstukke maar, die sentrale bank sê 'n reeks inisiatiewe onder die tema "Geanker in Stabiliteit, Vooruitgang met Transformasie" insluitend jeugprogramme, openbare betrokkenheidsaktiwiteite en beleidsdialoë is op pad om ekonomiese bewustheid en inklusiewe groei te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met Naufiku Hamunime, by die bank gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings