Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Boodskappe van hoop:How many episodes does Boodskappe van hoop have?The podcast currently has 306 episodes available.
October 11, 2020Erediens 11 Oktober 2020 Johannes 6:51-581. Wat is vandag vir my belangrik? Om die antwoord te kry, kyk eenvoudig hoe jy jou tyd spandeer.2. Wat behoort vir my belangrik te wees? Wat kan jou lewe positief verander.3. Hoe kan Jesus in al hierdie dinge jou fokus wees?Maak ʼn keuse om Jesus die fokus van jou lewe te maak en dit sal jou ganse lewe impakteer… Maar dan moet jy BRAAF genoeg wees om so ʼn besluit te neem....more24minPlay
October 05, 2020Erediens 4 Oktober 2020 Johannes 6Johannes 6: 41-51 Tema: Elkeen wat na die Vader geluister en van Hom geleer het, kom na My toe....more24minPlay
September 27, 2020Erediens 27 September 2020 Johannes 6:22-35Johannes 6:22-35: Ek is die brood van die lewe....more23minPlay
September 20, 20202020-09-20 Erediens - Nagmaal Johannes 6:1-15Ek is die brood van die lewe....more27minPlay
September 13, 20202020-09-13 Erediens: Filippense 4:10-23 Christus is my energie.Filippense 4:13: Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Glo dit, leef dit!...more29minPlay
September 06, 2020Erediens 6 September 2020Welkom by ons Erediens van 6 September 2020 uit Efesiërs 5: 6-17...more24minPlay
August 23, 202023 Augustus Erediens - die man met die voddeIs jy die man met die vodde? Skriflesing: Kolossense 3:1-11...more30minPlay
FAQs about Boodskappe van hoop:How many episodes does Boodskappe van hoop have?The podcast currently has 306 episodes available.