Hierdie is 'n reeks van hoop in die Grendeltyd.
So lyk 'n sakkie van hoop:
In 'n ziplock sakkie gooi jy die volgende:
½ koppie 4 in 1 sopmengsel (droog)
1 pakkie soppoeier – enige soort.
En dan gee jy dit vir 'n behoeftige gesin met die volgende instruksies:
Gooi 2½ liter water in 'n pot en laat kook,
gooi nou die sakkie se inhoud daarin en
Dit is 'n vullende ete vir minstens 4 mense.
Toets dit maar self, ons het en dit is lekker.