Nuus

Boorwerk begin in PEL 85


Listen Later

Namcor sê boorwerk van die Volans-1X-eksplorasieput in Blok PEL 85 in die Oranje-bekken het begin. Die 55-dae lange operasie, wat deur Rhino Resources bedryf word en deur Deepsea Mira uitgevoer word, is daarop gemik om 'n nuwe reservoir te toets. Namcor se woordvoerder, Utaara Hoveka het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings