Nuus

BOSA eis oudit oor Johannesburg-eiendomme


Listen Later

Build One South Africa vra vir 'n volledige onafhanklike oudit van alle eiendomme wat aan die Stad Johannesburg behoort. Die oproep volg op bewerings dat munisipale grond en geboue onwettig verkoop is deur 'n sindikaat wat werknemers van sleuteldepartemente betrek, insluitend die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy en die aktekantoor. Ayanda Allie van BOSA waarsku die stad se gebrek aan 'n betroubare bateregister het korrupsie laat floreer en die plundering van openbare eiendom veroorsaak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings