Kosmos 94.1 Landbou

Boskos kan weiding help herstel.


Listen Later

Weiding is besig om te herstel na die goeie reën wat oor groot gedeeltes van die land geval het. Volgens kenners moet die weiding kans gegee word om te herstel. Boskos kan in die verband help. Piet Nolte ‘n boskos kenner is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1