Kosmos 94.1 Landbou

Boskos se pad vorentoe word bespreek


Listen Later

Die De-Bushing Advisory Service van Namibië hou vandag ‘n werkswinkel vanaf 8 uur vanoggend tot 2-uur vanmiddag oor boskos en die gepaardgaande strategieë en die pad vorentoe... Boskos het die afgelope tyd baie gewild geword met lang droogtes en indringerbos wat weiding negatief beïnvloed. Die werkswinkel kan ook aanlyn bygewoon word. Dagmar Honsbein, ‘n kenner in die gebied van biomassa en boskos, en ook die Hoof Konsultant vir die ontbossingsdiens, gesels met Komsos 94.1 Landbounuus vanoggend.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1