Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit

Bou Jou Muur


Listen Later

Bou die mure van jou lewe al is dit hoe moeilik. Dit is nie maklik om jou lewe van rommel af op te bou nie, maar dit is moontlik deur Jesus Christus en die kragtige werking van die Heilige Gees. Ons moet ontslae raak van die rommel in ons lewe. Kom luister saam en vind uit hoe om van die rommel ontslae te raak en sterk mure in Jesus te bou. Mag die vrede van die Here saam met elkeen hierdie week wees.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Volle Evangelie Kerk BronkhorstspruitBy Volle Evangelie Kerk Span