Nuus

Brad Binder sien uit na Tsjeggië


Listen Later

Brad Binder van Suid-Afrika sê hy sien uit na die naweek se Grand Prix in Tsjeggië wat na vyf jaar weer in Brünn aangebied word. Die KTM-renjaer het die wedren in 2020 in dié stad in slegs sy derde MotoGP gewen. Die 29-jarige Binder het tot dusver ʼn moeilike seisoen gehad en sy beste was ʼn sesde plek. Binder sê hy hoop die opgeknapte baanoppervlak en die baan se uitleg sal hom help:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings