Nuus

Bradley toe nie spelende kaptein van VSA Ryderbeker-span


Listen Later

Gholf: Keegan Bradley het besluit om homself nie as spelende kaptein vir die Amerikaanse Ryderbeker-span te kies nie. Hy het Justin Thomas, Collin Morikawa, Ben Griffin, Cameron Young, Patrick Cantlay en Sam Burns benoem as sy ses keuses vir volgende maand se Ryderbeker teen Europa in New York. Die ses plekke vir outomatiese kwalifiseerders is vroeër die maand ingeneem deur Scottie Scheffler, JJ Spaun, Xander Schauffele, Russell Henley, Harris English en Bryson DeChambeau. Bradley sê dit was ʼn moeilike besluit om nie deel te neem nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings