Nuus

Brand in Franschhoek-berge woed steeds


Listen Later

Brandbestryders veg steeds teen die brand in die berge bo Franschhoek in die Wes-Kaap wat byna ʼn week gelede uitgebreek het. Jo-Anne Otto van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die brand aan die regterkant van die Franschhoekpas het in die vroeë oggendure na eiendomme beweeg. Sy sê brandbestryders het onmiddellik gereageer en daarin geslaag om die vuur terug na die bergagtige gebiede te laat draai:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings