Nuus

Brande en oorstromings dompel SA in chaos


Listen Later

Terwyl dele van die Kruger Nasionale Wildtuin oorstroom is sê die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit aktiewe brandbestryding in Wemmershoek by Franschhoek duur reeds agt dae. Woordvoerder Anesca Roodt sê koeler weer het bestrydingspogings oornag gehelp, maar die brand het op talle plekke weer opgevlam. Sy sê brandlyne is steeds aktief in gevaarlike en onbereikbare gebiede bo Mount Rochelle en die Stettynskloof-dam:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings