Nuus

Brandstof: Ekonoom verwag hewige styging


Listen Later

Namibiërs wag in spanning vir die brandstofprys aankondiging deur die lynministerie. In Suid-Afrika is die styging meer as 3 Suid-Afrikaanse rand per liter petrol en meer as 6 rand per liter diesel. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus mede-stigter, Romé Mostert gepraat wat sê Namibiërs kan 'n volle verhoging vandeesmaand verwag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings