Nuus

Brandstofaflewerings gestaak voor prysstyging, sê kleinhandelaars


Listen Later

Brandstofkleinhandelaars spreek kommer uit oor verskaffers wat glo aflewerings staak voor die brandstofprysverhoging môre. Die Brandstofvereniging van Namibië het die saak nou na die energieministerie geneem en waarsku dat groothandelaars bestellings terughou of sny ten spyte van tydige betalings. Kosmos 94.1 Nuus het met Jafet Nakanue, die eienaar van EJ-diensstasie in Oshikango, gepraat wat sê die situasie vererger 'n reeds taai stryd teen brandstofsmokkelary uit Angola.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings