Nuus

Brandstofpryse onveranderd in Junie


Listen Later

Die minister van energie, Modestus Amutse, het aangekondig dat die brandstofpryse vir Junie onveranderd sal bly. Dit beteken dat petrol in Walvisbaai op 23 Namibiese dollar 38 sent per liter sal bly, diesel 50 ppm op 28 dollar 26 sent per liter en diesel 10 ppm op 28 dollar 36 sent per liter. Amutse sê die land se brandstof-voorraad is ook genoeg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings