SA Gemeente Londen Preke - audio

Breathing Under Water - Week 2 (audio)


Listen Later

Vry-word en vry-bly is God se plan vir ons, maar dit is vrek harde werk...dit neem Israel 40 jaar om deur die woestyn te trek.
Christus sterf vir ons sonde, Hy staan op uit die dood, Hy lewe – om ons vry te maak- Galasiërs 2:16, maar ons moet leer hoe om vry te bly, in oorwinning te lewe. Paulus gaan verder as hy verklaar dat om vry te word moet ons sterf – v 20-21. Daar is sake in ons lewens waarin ons sal moet sterf om vry te word. Eerlikheid hieroor open ‘n deur vir vergiffenis en vryspraak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn